CVO Platina Rustenburg-CVO Platina Rustenburg
Baie geluk aan die Matrieks van 2017 met julle mooi uitslae. 100% slaagsyfer vir die derde jaar!
Kyk gerus na ons nuus blad vir meer oor al die sport, kuns, vermaak en baie meer gebeure by ons skole.
Nuus
Ons plaas gereeld fotos, inligting en nog meer op ons sosiale media blad. "Like" ons blad en deel dit gerus met u vriende. Word deel van ons sosiale media familie.
Druk hier en volg ons op Facebook.
Facebook
Onthou om ons webtuiste vir Kabouterland Kleuterskool te besoek!
Kabouterland Kleuterskool